logo MP3
head_logo

Die Heuwels Fantasties Kan Nie (Jou Hart Vind Nie) Скачать

main img

Die Heuwels Fantasties

Kan Nie (Jou Hart Vind Nie)

129 Прослушиваний
04:02
Все треки Die Heuwels Fantasties
Слушать
Скачать песню

Текст песни

Wil jy uit die stad uit trek?
Hier gebly vir 'n ruk,
Is jy nou oor dit?
Dink jy almal hier is eintlik mal?

Is jy bly as jy verdwyn,
Dat ek die een sal wees wat wonder oor jou?
Jy moet weet,
Dit sal moeilik wees vir my om van jou te vergeet.

Ek kan nie jou hart vind nie.
Ek soek dit, maar ek kry dit nie.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek dink dis beter so
Meer as een hart is dalk nutteloos.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.

'n Vaal jas hou ons van kleins af dop,
Flankeer met die lewe en rol in die hooimiede rond,
Opsoek van die naald
Totdat ons die emmer skop.'

Is ek liewer vir jou as jy vir my?
Sal jy eerder dit of dat as om saam met my...
Of wat se jy?
Wat se jy?

Ek kan nie jou hart vind nie.
Ek soek dit, maar ek kry dit nie.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek dink dis beter so,
Meer as een hart is dalk nutteloos.
Ek kan nie
Jou hart vind nie.
Ek kan nie.
Kan nie...

На странице доступен трек Kan Nie (Jou Hart Vind Nie) от Die Heuwels Fantasties. Слушайте онлайн или загрузите в один клик бесплатно на свое устройство.