logo MP3
head_logo

Biggy Boet En Saartjie Скачать

main img

Biggy

Boet En Saartjie

32 Прослушиваний
03:27
Все треки Biggy
Слушать
Скачать песню

Текст песни

Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
So kom ek vertel jou van ‘n bra naam Boet met ‘n lekker paar vellies en ‘n khaki hoed
Fris gebou met ‘n brandy boep altyd met ‘n smile gegroet ey
Boet het daar op die plaas gebly daar vir hom ‘n vrou raak gewei
Lekke huisie daar saam gekry weg van die stad se raasery
Happy vibes gebly so lekke groot fokken hond wat staan by die hekke
Met ‘n paar hoenders en ‘n bloed rooi trekker trop skape oor die veld gescatter
Tot die een dag vat ‘n chat met ‘n pel en die ou hom van die stad vertel
Alles was nog goed en wel tot hy ‘n bietjie in die stad wou gel ey
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
So op ‘n Vrydag is hy reg om te gaan lekke paar tekke en ‘n nuwe hemp aan
Fancy cologne en sy hare gekam Boet het gevoel soos ‘n hele ander man
Hy't vir Saartjie gesê hy gaan ‘n bier gaan drink maar vir Saartjie het dit bietjie snaaks geklink
Want Boet like braai en sy't gedink dis net toe daar waar die kak begin
Met ‘n moerse spoed gery tot die club groot bors met sy pel ingestap
Gestaan by die bar ‘n paar shots gevat gechat saam girls bietjie uit gehak
Ontmoet toe daar ‘n Engelse poppie met blonde hare en ‘n kort rooi rokkie
Hy sê vir haar I really like you bokkie, sy sleep toe vir Boet na die badkamer hokkie ey
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Kry vir Boet toe daar dik stukke hy voel haar by die boude en trek haar by die heupe
Hy sê vir haar I like the taste of your lippe die pop het sy hele lyf laat jitter
Next moment stamp die deur hard oop Saartjie staan daar met haar oë kak groot
Daar sit Boet met die pop op sy skoot shit Boet is in die middel van ‘n stoot
Saartjie gryp toe die pop by die hare dik upset en bars ‘n paar are
Boet fokken stress want dis kak vir jare dis een moerse scene in die openbare
Shit slat die fan, Saartjie is nie dom nie Boet kom agter elke ou is nie sy chommie
Clubs is ‘n plek waar hulle nie meer kom nie en die Goue Stad is nie ‘n plek vir hom nie ey
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie ey
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie die perfekte paartjie tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie ey

На странице доступен трек Boet En Saartjie от Biggy. Слушайте онлайн или загрузите в один клик бесплатно на свое устройство.